SKOOLKLERE: Slegs tekoop NA SKOOL (13:45-14:30) Skoolklere is Ma.-Do. (13:45-14:30) by Me. Carla Sharp by die skool tekoop of indien u dit wil af betaal by Sedgars.
Maak asb van hierdie 2 instansies gebruik sodat die skooldrag eenvormig kan wees.
Vir enige navrae kontak Me. Carla Sharp by 083 453 1939
Maak asb van hierdie 2 instansies gebruik sodat die skooldrag eenvormig kan wees.
Vir enige navrae kontak Me. Carla Sharp by 083 453 1939
SKOOLKOUSE waarop "Rissies" staan is ook Ma.-Do. tekoop by Me. Carla Sharp by die skool teen R45/paar. Ons wil graag hê dat die hele skool die kouse sal dra vir eenvormigheid. Dit is egter nie verpligtend nie.
Nuwe sweetpakke kan bestel word by Me. Carla Sharp, met aflewering op Vrydae (afhangende van die aanvraag).
Lint haarrekkies is tekoop teen R35 elk.
Kaartfasiliteit is beskikbaar. Indien u n EFT doen, gebruik as kind se naam en SKOOLDRAG as verwysing.

Somer:
Rooi golfhemp en broekrompie.Kaalvoet of Tekkies met kort wit sokkies.
Winter:
Rooi golfhemp of langmou T-hemp (Mag nie uitsteek onder skooldrag).Skoolsweetpak met warm lang sokkies en tekkies.
Skool “Drimac met Sweetpakbroek”.
Skooltrui
Serpe
Serpe:
Rooi, Wit of Koningsblou / Navy – geen ander kleure toelaatbaar.
Somer:
Rooi golfhemp met blou rugbybroek (Kan by kettingwinkels koop).Kaalvoet of Tekkies met kort wit sokkies.
Winter:
Rooi golfhemp of langmou T-hemp (Mag nie uitsteek onder skooldrag).Skoolsweetpak met warm lang sokkies en tekkies.
Skool “Drimac met Sweetpakbroek”.
Skooltrui
Serpe

SEUNS: Grys langbroek (winter) Grys kortbroek (somer) met wit hemp en skooldas.
DOGTERS: Navy rompie (somer), navy rompie en dik navy sykouse (winter) met wit hemp en navy skoolbaadjie.
SEUNS: Lang grys kouse
DOGTERS: Kort wit sokkies, swart skool skoene
DOGTERS: Navy rompie (somer), navy rompie en dik navy sykouse (winter) met wit hemp en navy skoolbaadjie.
SEUNS: Lang grys kouse
DOGTERS: Kort wit sokkies, swart skool skoene